Ons hanteer jou IT Dienste sodat jy alles anders kan hanteer.

Ons bemagtig jou met vinnige en betroubare IT ondersteuning.

Kontak Ons (018) 012 0031

 Ons het ‘n PASSIE vir IT en MENSE, ons is hier vir JOU!

Tuisgebruikers

Seniors

(10% Afslag)

Studente

(10% Afslag)

Besighede

Hoekom sou u ons kliënt wees?

Jy kry ondersteuning in jou taal!

u

Hoekom ons gebruik?

IT Laaities het dekades lange ondervinding in Informasie Tegnologie en is passievol daaroor om die dag te red! Daar is geen versteekte koste, net opregte diens genot en ‘n vinnige reaksie tyd. 

Geen verborge kostes

Dit beteken jy kan jou IT Laaitie kontak, met die wete dat hy ‘n pad saam jou kan stap van begin tot einde. Ons bied Tegniese ondersteuning teen ‘n vaste, standaard koste waar en wanneer jy ons hulp benodig. Ons tegnikusse verskaf hulp sonder moeite vir jou persoonlike gerief.

Wat doen ons

IT Laaities is ‘n mobiele, op perseel rekenaar ondersteuning en herstel maatskappy wat bedryf reg oor Potchefstroom en die omliggende gebiede. Ons doen ook installasies, data beskerming, netwerke en meer.

Het jy tegnologiese probleme tuis? Ons tegnikusse kan al jou probleme oplos. Geen probleem.

IT Laaities se tegnikusse kan al jou WIFI probleme oplos, TV stroming kwessies en stadige spoed kwessies. Is jou rekenaar oud en stadig? Ons bied verskeie opgradering opsies aan en installeer dit so spoedig moontlik. Kort jy n nuwe stelsel? Ons het ‘n verskeidenheid produkte om van te kies en keur.

Waarmee kan ons u help?

Ons IT Ondersteuning dienste.

Ons IT Laaities is nie net kenners van rekenaar tegnici en IT ondersteuning nie, hulle is ook betroubare, vriendlike mense. Ons bied tuis, op die plek diens en herstel van skootrekenaars, PC’s, Mac’s, data herstel en oorplasings diens enige tyd van die week. Wanneer jy ons dienste gebruik, kan jy gerus wees dat jy met regte mense werk wat wel omgee om ongeëwenaarde tuis IT dienste bied.

Kontak vandag een van ons IT Laaities!

Ons IT Laaities tegnikusse is trots daarop om uitstekende tegniese en kliënte diens te lewer.  Ons fokus om die soms verwarrende wêreld van rekenaars minder stresvol, goedkoper en minder tydrowend te maak vir jou gerief. Ons tegnikusse werk hard daaraan om ons maatskappy se waardes van uitstekende werk, vriendelike diens en vinnige reaksie tyd te handhaaf.

Ons waarborg ‘n antwoord op enige diens versoeke, deur telefonies, ‘n aanlyn vorm of e-pos binne 60 minute van ons besigheids ure.

Open chat