
Deskundige IT Laaitie tot jou diens
Studente
Toon jou studente kaart, en ontvang 10% afslag op enige van ons dienste!
Moet jy dringend ‘n assessering voltooi, en jou rekenaar het besluit om die gees te gee? Of het al die belangrike dokumente en inligting van jou rekenaar af verdwyn? Bly Kalm, en bel jou naaste IT Laaitie!
IT Laaities verskaf mobiele ondersteuning op jou perseel met dienste soos die regmaak van rekenaars, installasies, data beskerming, netwerke en meer in Potchefstroom en omliggende areas. IT Laaities is passievol om proffesionele en bekostigbare dienste te verskaf binne 24 uur.
Tuisgebruikers
Seniors
(10% Afslag)
Studente
(10% Afslag)