iTRINITY IT Support Mascot

Deskundige IT Laaities tot u diens

Tuisgebruikers

IT Laaities bied vinnige betroubare diens en ons kom maak jou rekenaar by jou huis reg.

Is jou rekenaar gebreek of het jy nie tyd om jou laptop, desktop of Mac na die plaasike rekenaarwinkel toe te neem vir herstelwerk nie? Kort jou rekenaar dringend herstelwerk? Dan sal u bly wees om te weet dat ons ‘n IT Laaitie direk na jou toe sal stuur, om te help. Ons tuis IT dienste dek Potchefstroom en omliggende gebiede.

IT Laaities is hier om te help met ‘n verskeidenheid rekenaar of IT probleme. Ons is al vir meer as 20 jaar betrokke in die IT Industrie en in daardie tyd het ons ‘n reputasie verwerf vir uitstekende diens lewering. Ons verwyder die verwarring en vertraging in die herstel van jou rekenaar deur ons dienste vir jou ten volle tevredenheid direk by u huis te lewer.

Tuisgebruikers

Seniors

(10% Afslag)

Studente

(10% Afslag)

Besighede